Worsie van Wyk en sy roekelose boeremetaalbarbare in Secunda

MUSIEK

Worsie van Wyk en sy roekelose boeremetaalbarbare in Secunda

KATVROU was by Misty Waters en berig vir Vrye Weekblad oor die spoeg, sweet, desibels en waansin.

SECUNDA versteek ’n waardevolle nat plek met die naam Umuzi-meer. Sielkundig verslete en uitgemergelde stadswesens gaan saal daar af. Ook omdat ’n musiekfesie gedoop Misty Waters elke jaar uit die meer spring met wesens wat rock, blues en alternatiewe musiek pleeg.

Dit neem gewoonlik drie dae in die Misty April vir ons om na wense te genees.

In daardie tyd knaag ons aan pizzas en panini’s, teug aan sopies van verskillende geure en sit, lê, kruip, dut snorkend en gesels op die gras. Dan gaan staan ons voor die tamaai verhoog...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.