10 Januarie 2025

Nuus & Politiek

Ramaphosa, die belowende president

Die verwoeste ANC se jaarlikse aankondiging van sy beleidsrigtings en prioriteite sal waarskynlik weer teleurstel.

Nuus & Politiek

Broeder-baas, maar ook demokrasie-pionier

Prof. Pieter de Lange, Broederbond-leier, is ’n onbesonge held van SA se vreedsame oorgang na demokrasie.

Nuus & Politiek

Die onderskatte politiek van swart eenheid

ANC-politici word dikwels verwyt dat hulle party-eenheid bo alles najaag. Maar daaragter lê 'n geskiedenis van eeue diep.

Vrye Denker

Die groot name aan ’25 se beleggingstafel

Die sleutelbeleggingstemas vir Suid-Afrikaanse beleggers is ook die groot veranderlikes.

Vrye Denker

Is Musk se politieke doppie geklink?

Trump moet nou kies tussen sy twee groot fanboys: die tech-genie Elon Musk en die alt-right profeet Steve Bannon.

Image: @theodore_key_illustration
Boeke

Deborah se ses gunstelinge van 2024 ...

Drie Engelse letterkundige boeke en drie uit eie bodem wat jou sal bybly – vyf is deur vroue geskryf.

Boeke

... en Kerneels se lys van onvergeetlikes

Groter beskikbaarheid van vertaalde werke uit alle wêrelddele het bygedra om van 2024 ’n groot leesjaar te maak.

Vrye Denker

Bos-blitsverkoper mik na nuwe gehoor

Die blitsverkoper The Stellenbosch Mafia verskyn nou in Afrikaans, en het 'n nuwe hoofstuk oor Markus Jooste.

Boeke

Bundels wat met ’n digter se hart praat

Kyk watter digbundels het verlede jaar bekoor en beïndruk.