Wat ’n maagd in die mansaal kan leer

NIERSTENE EN BRATWORS

Wat ’n maagd in die mansaal kan leer

Lank gelede het 'n bloedjong KATVROU een vakansie in die hospitaal in Windhoek gaan werk.

DIS ’n donker tyd in Desember. My keuse lê tussen ’n weermagopleidingskool en vakansiewerk in die staatshospitaal.

Die Erosberge bewe in die hittegolwe oor die stad. Ek kry ’n kappie en uniform, kortmou en weerligwit. Die sykouse laat my tot in my wenkbroue sweet.

In die mansaal loop die skof sewe tot sewe en jy kan van 12 tot een in die kafeteria gaan eet. Soggens sit ons jongetjies met notaboekies saam met die gekwalifiseerde en ander leerlingverpleegsters by die suster se toonbank en bespreek elke pasiënt in die saal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.