Moenie jou hart vir Hillbrow gee nie

SKOORSOEKERS

Moenie jou hart vir Hillbrow gee nie

KATVROU vertel van die dae toe sy snags met 'n vol geldsakkie in Hillbrow gestap het, verby riff-raff soos Big John.

DIS die jaar 1990. Jy kry Hillbrow se Mike’s Kitchen net oorkant OK Furniture in Kotzestraat. Geruite swart-en-rooi gordyntjies hou die vensters aan die binnekant vas en aan die bokant van die trappe wag Paul met skrikgrys hare, kantoordrag en ’n swart voorskoot.

“Hallo, sit net waar julle wil,” groet hy elke middag wanneer ons skinkborddraers aanmeld vir werk.

Die meeste van ons is leliewit. “Keeps the riff-raff out,” is sy korporatiewe mening...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.