Kondome, ’n kunsbeen, katte: ’n pakrotparadys

LIEFDADIGHEIDSWINKEL

Kondome, ’n kunsbeen, katte: ’n pakrotparadys

KATVROU skryf oor Gail, 'n katvrou-amasone met ’n skatkiswinkel vir snuffelaars en opgaarders naby die Melville-koppies.

DIS bedompig in Bounty Hunters.

Die reuk van katpie sit vas aan die mure en die plafon, tot Gail se uiterste afgryse. “We just can’t get it out,” mor sy. “Years of fostering hundreds of cats – and this is the price I pay.” Sy vryf oor klein Scooter se kop. Hy gaap. Sy twee agterpootjies is pienk gespalk en hy smul lê-lê aan sy bakkie Hill’s langs die kasregister.

“Ah well,” sug sy dan. “This is a cat shop. Take it or leave it. And it’s so bloody busy again today, I don’t have enough staff. So, I suppose … I suppose people just take it.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.