Sekswerker op die brandtrap

KORTVERHAAL

Sekswerker op die brandtrap

KATVROU skilder 'n woordprent van 'n vrou op die rand van die afgrond, tuimelend.

SY bly bokant my.

Haar seun lyk dertien, dalk veertien. Hy sit elke dag op die brandtrap met sy stukkende tekkies en kyk vir die verkeer. Hy mompel net ’n groet wanneer sy nie by is nie. Sy is taamlik onsigbaar, veral omdat haar klere van haar afval. Donker kringe onder haar oë. Af en toe onthou sy om haar hare te kam.

Die kelners in Mugg & Bean sê sy’s meeste van die tyd gerook; sy verkoop haarself. Sy’s nie vars nie. Sy’s nie welkom in dié of daai se winkel nie. Sy ruik na uie. Soms kom daar ’n lapswaaier by haar voordeur uit terwyl hy nog broek vasmaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.