MET die sinchronisiteit eie aan die leeswêreld, het ek dié week twee boeke oor immigrante gelees en een oor ’n vrou wat stoksielalleen op ’n eiland woon, ’n eenvrou-eiland wat besig is om weg te kalwe sodat daar groot krake in haar huis verskyn. Ons is almal vlugtelinge en bywoners, sê die Bybel. Ek lees graag oor mense in nuwe, vreemde omstandighede waarvoor hulle nog nie oorlewingsmeganismes aangeleer het nie. Alles word vars ervaar, soos deur die oë van ’n kind.
Is daar iemand wat nog nooit gedink het aan emigreer nie? Sekerlik, ja. Die wêreldnuus genees my gou van Fernweh (heimwee na die verre) en die wisselkoers wis enige kans uit. My sussie is ’n trotse burger van Nieu-Seeland en baie gelukkig daar. Ek het Ryk Hattingh se Huilboek gelees en dit was lieflik, veral omdat dit ook terugflitse bevat na sy jeugjare aan die Oos-Rand, sy dwelmprobleem en angste.
Zirk van den Berg het die volgende op Facebook geplaas:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
IN TRANSITO
Ons reiskaartjies lê die wêreld vol
Ons boekeredakteur het twee boeke gelees oor immigrante wat probeer aanpas op vreemde land, en een oor 'n vrou wat vasklou aan 'n verdwynende eiland.
Deel
MET die sinchronisiteit eie aan die leeswêreld, het ek dié week twee boeke oor immigrante gelees en een oor ’n vrou wat stoksielalleen op ’n eiland woon, ’n eenvrou-eiland wat besig is om weg te kalwe sodat daar groot krake in haar huis verskyn. Ons is almal vlugtelinge en bywoners, sê die Bybel. Ek lees graag oor mense in nuwe, vreemde omstandighede waarvoor hulle nog nie oorlewingsmeganismes aangeleer het nie. Alles word vars ervaar, soos deur die oë van ’n kind.
Is daar iemand wat nog nooit gedink het aan emigreer nie? Sekerlik, ja. Die wêreldnuus genees my gou van Fernweh (heimwee na die verre) en die wisselkoers wis enige kans uit. My sussie is ’n trotse burger van Nieu-Seeland en baie gelukkig daar. Ek het Ryk Hattingh se Huilboek gelees en dit was lieflik, veral omdat dit ook terugflitse bevat na sy jeugjare aan die Oos-Rand, sy dwelmprobleem en angste.
Zirk van den Berg het die volgende op Facebook geplaas:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Donker verledes, goeie stories en verliefdheid
Volksmoordenaars, monsters en spioene
Liefde en wraak in die warm sand
Esther Mahlangu lag terwyl sy werk
Misdaad het weer hoogty gevier in 2024
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.