Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
’n Kerslys om jou leeslus te prikkel
KERNEELS BREYTENBACH gee raad vir voornemende geskenkkopers en diegene wat hulself wil bederf.
Deel
ENIGIEMAND wat die laaste tyd by ’n boekwinkel ingestap het om Kersgeskenke te koop, sal weet dit gaan jou veel minder ruk as wat dit jou gekos het om in Frankryk te gaan rugby kyk. Maar ook nie erg minder nie. Die era van knutsellesery is verby. 'n Mens soek waarde vir jou bokke.
Vandeesweek wil ek ’n paar voorstelle maak. Soos enige geslepe resensent weet ek smaak verskil. Lees maar tussen die reëls. Sommige van hierdie boeke moet ek nog lees, maar ek sluit hulle in omdat die konsensus van opinie skyn te wees dat hierdie boeke (dalk) wêreldvrede kan bewerkstellig.
Sylvia Plath’s Tomato Soup Cake deur verskeie outeurs..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Saamskryf is soos ’n gedwonge huwelik
Om 16 dagbreke in ’n enkele dag te beleef
Hier lê Paul Simon se wortels van ritme
Tucci smul aan roereier met ansjovis
Lekker was nog nooit sleg nie
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.