Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
DANS NOGMAALS OP AVBOB SE VOORSTOEP
Treurigheid op note, weer die laaste taptoe
Toe die sluiting van Vrye Weekblad se tweede gedaante in September 2022 aangekondig is, het KERNEELS BREYTENBACH dié “begrafnismusiek" aangestuur. Hier is dit weer, 29 maande en oor die honderd uitgawes later.
Deel
VERLEDE week se Maandag het baie Suid-Afrikaners voor die TV gesit en kyk na die begrafnis van koningin Elizabeth II. Weens ’n ontydige ingryp deur Eskom kon ek nie – wat nie heeltemal ’n persoonlike emosionele ramp is nie, want ek sukkel met Klaas Vakie wanneer daar só ’n oormaat van somber, gewyde musiek is.
Begrafnismusiek het die afgelope ruk sterk met my gemoed gewoel. Die begrafnis wat hier ter sprake is, was dié van ons geliefde Vrye Weekblad.
Dit is beklemmend om te dink aan die verskraling van die gesprek rondom landspolitiek in skerpe fokus en lewenskuns in die ruimer visie wat meegebring sou word as die sluiting van hierdie publikasie nie afgewend is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Einde van die pad vir VWB
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.