Wederom, ou Vrye Vriend, laat ons nie moed opgee nie

GROOT KURWE VAN VERANDERING

Wederom, ou Vrye Vriend, laat ons nie moed opgee nie

ALI VAN WYK bekyk en betreur die ondergang van Vrye Weekblad in die konteks van die groot omwenteling in die media weens die koms van die internet, dalk die grootste sedert die ontwikkeling van Gutenberg se drukpers in 1440.

DIE verdwyning van die enigste progressiewe, verhelderende, beginselvaste, eiesinnige, hardkoppige, dapper, onafhanklike, empatiese en dikwels humoristiese stem in Afrikaans, is vir baie mense ’n bitter pil om te sluk.

Ek was te jonk en die politiek te onstuimig om werklik die impak van die eerste weergawe se sluiting in 1994 te verstaan. Dit was iets eienaardigs, want die slegte nuus het gekom nadat Vrye Weekblad reeds ’n hooggeregshofsaak teen genl. Lothar Neethling gewen het. En toe appelleer hy en word gelyk gegee, met koste ook.

Ek het die impak van die toemaak van die tweede weergawe in 2022 die ergste gevoel. Dit het sleg gegaan in die land. Ons parlementsgebou het afgebrand en is onherstelbaar beskadig, amper as ’n finale bevestiging dat als uitmekaar val en as ’n omen van wat kom. Groot vloede het KwaZulu-Natal verlam, amper 500 mense is dood...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.