DIE NUWE REVOLUSIE
Vra nie wat KI vir mý kan doen nie ...
Sedert sommige groot taalmodelle, soos ChatGPT, vir die publiek oopgestel is, het kunsmatige intelligensie 'n werklikhed in ons lewens op alle vlakke geword. Maar wat kan ons regtig daarmee doen? Hoe kan dit ons elke dag help? ALI VAN WYK het met prof. Duncan Coulter, 'n KI-spesialis aan die Universiteit van Johannesburg, gesels.
DIE NUWE REVOLUSIE
Vra nie wat KI vir mý kan doen nie ...
Sedert sommige groot taalmodelle, soos ChatGPT, vir die publiek oopgestel is, het kunsmatige intelligensie 'n werklikhed in ons lewens op alle vlakke geword. Maar wat kan ons regtig daarmee doen? Hoe kan dit ons elke dag help? ALI VAN WYK het met prof. Duncan Coulter, 'n KI-spesialis aan die Universiteit van Johannesburg, gesels.
Deel
ONS het die afgelope 60 jaar rekenaars verstommende dinge sien doen, van 'n groot rol in die landing van 'n mens op die maan tot waar die meeste van ons 'n klein rekenaar in ons sak dra wat kragtiger is as die Nasa-hoofrekenaars van die sestigerjare, gekoppel aan 'n wêreldwye web, net vir ons gerief. Dit was 'n revolusie.
En nou, volgens niemand minder nie as die rekenaarkenner Bill Gates, is ons midde-in nog 'n revolusie – kunsmatige intelligensie, en veral groot taalmodelle (GTM's). Ek het prof. Duncan Coulter gevra oor die verhoudings wat ons op die punt staan om met masjiene te ontwikkel.
Prof. Coulter, ons het gesien waartoe rekenaars in staat is. Vir gewone mense verrig, byvoorbeeld, aksies wat deur rekenaars gegenereer word in flieks wonders. Hoe verskil KI van wat rekenaars in die verlede kon doen?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
KI-doemprofeet se futuristiese nagmerrie
PROMOSIE | IT-maatskappy kan Afrika help groei
Iewers tussen utopie en ons almal se ondergang
Die klip in die pad voor ons by GPT-7 kan uitkom
Die boeremeisie wat KI in ’n blik gedruk het
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.