Hoe ’n IT-maatskappy gelykheid en industriële groei in Afrika...

PROMOSIE

Hoe ’n IT-maatskappy gelykheid en industriële groei in Afrika kan bevorder

PIET CROUCAMP gesels met Deon Geyser, uitvoerende hoof van Liquid Intelligent Technologies, om 'n beter begrip te kry van die tegnologie wat die voorsienings- en waardekettings van die suksesvolle ekonomieë in die toekoms sal definieer.

DIE deïndustrialisering van Suid-Afrika se waardekettings is 'n groot bron van kommer vir besluitnemers én ekonome. Tog is dit eintlik 'n verskynsel wat die meeste markekonomieë wêreldwyd kenmerk.

As jy innoverend dink sal jy besef dat industrialisering in die toekoms, as 'n proses van tegnologiese vernuwing, suksesvolle jurisdiksies van mislukte ekonomieë sal onderskei.

Inligtingstegnologie (IT), kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer (ML) moedig die diversifisering en industrialisering aan van ekonomieë wat tipies uitvoerders van primêre produkte is, terwyl nuwegenerasie-tegnologiese prosesse (“voorspellende tegnologieë”) die risiko's vooruitskat en die koste van die produksieproses bestendig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.