Staatsentiteite: ses regrukmaniere

ONDERHOUD

Staatsentiteite: ses regrukmaniere

Yugen Pillay is al meer as 15 jaar betrokke by oudits van staatsondernemings (SOE's), munisipaliteite en staatsdepartemente en werk nou saam met die ouditeur-generaal. ANNELIESE BURGESS gesels met hom oor hoe hierdie staatsentiteite gered kan word (hy reken binne twee jaar!) en hoekom hy dink die regering van nasionale eenheid kan Suid-Afrika se ware nuwe daeraad wees.

YUGEN PILLAY is hoof van openbaresektor-versekering by BDO, 'n konsultasiebesigheid wat rekeningkundige-, belasting- en adviesdienste lewer en nou met die ouditeur-generaal saamwerk.

Hy sê die regstelling van SOE's is van kritieke belang om die ekonomie te laat groei. Dit begin met verstaan van die probleme en om hulle dan regstreeks te takel deur 'n samewerkende benadering tussen die regering en die private sektor.

#1 Kultuurverandering..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.