DIT was donker en in die middel van die nag. Ek het reeds geslaap. My skoolvriend was in sy eie bed en het liggies gesnork.
Ek het wakker geword omdat iemand sy hand onder my kombers ingedruk het en met my private dele begin speel het. Ek was so 14, op pad na 15. Hy het my kombers opgelig, ek was versteen, hy het orale seks op my uitgeoefen. Ek het dissosieer. Wat moes ek doen?
Die man wat besig was om my te verkrag was ’n mentor, ’n gesiene joernalis, en erger, die pa van my skoolvriend wat in die ander bed lê en slaap het. Ek het al voorheen hieroor geskryf, maar wat my weer hieraan laat dink het, was ’n kennisgewing van ’n artikel in die New York Times wat onlangs op my Facebook-blad verskyn het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SWYE OOR KINDERVERKRAGTING
Wat Alice Munro geweet het en oor stilgebly het
Die Nobelpryswenner se dogter is op negejarige ouderdom verkrag deur haar stiefpa. Munro se reaksie was ongenaakbaar, skryf HERMAN LATEGAN.
Deel
DIT was donker en in die middel van die nag. Ek het reeds geslaap. My skoolvriend was in sy eie bed en het liggies gesnork.
Ek het wakker geword omdat iemand sy hand onder my kombers ingedruk het en met my private dele begin speel het. Ek was so 14, op pad na 15. Hy het my kombers opgelig, ek was versteen, hy het orale seks op my uitgeoefen. Ek het dissosieer. Wat moes ek doen?
Die man wat besig was om my te verkrag was ’n mentor, ’n gesiene joernalis, en erger, die pa van my skoolvriend wat in die ander bed lê en slaap het. Ek het al voorheen hieroor geskryf, maar wat my weer hieraan laat dink het, was ’n kennisgewing van ’n artikel in die New York Times wat onlangs op my Facebook-blad verskyn het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die skermgenerasie, Munro en gender
Bliksems wat wonderbaarlike kuns skep
#MeToo: Heard, Depp se ‘eie waarhede’
Afgewater, maar Bananas die kat help
Om elke hoek en draai wag ’n monster
Gaan dit oor die musiek of die man?
Hawe vir slagoffers van geslagsgeweld
’n Land waar elke vrou vry kan loop
Kaapse noir tref vol in die maag
Dickason: Wat die aannames als verklap
Die randeier is nog hier, met sy swart hond
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.