Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die...

MEDIAVRYHEID

Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die rooibloedselle

Die gevestigde edik dat die media altyd ‘binne hoorafstand’ van hulle gehoor moet wees, is die resep vir confirmation bias en onkunde, het MAX DU PREEZ dié week in PEN Afrikaans se eerste van ’n lesingreeks oor uitdrukkingsvryheid by die Woordfees gesê. Hier is ’n verkorte verwerking van sy lesing. Dit was sommer ook die viering van Vrye Weekblad 3.0 se eerste verjaardag, wat beteken Vrye Weekblad in al sy gedaantes is nou 10 jaar oud (al was dit ná 1994 twee dekades lank op ’n sabbatical).

EK sit verlede Saterdag voor my televisiestel en probeer vasstel wat presies in Israel en Gaza aangaan.

Ek het CNN, BBC World, Sky News en Al Jazeera tot my beskikking vir regstreekse nuus uit die konflikgebied.

Ek spring maar tussen die kanale rond, want elkeen verteenwoordig die land waarin dit gevestig is en elkeen het sy eie agenda en vooroordele...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.