Skinner of strontstorie: Wat’s die verskil?

KERNEELS LEES WYD

Skinner of strontstorie: Wat’s die verskil?

Is Melania Trump in werklikheid 'n betaalde dubbelganger? KERNEELS BREYTENBACH was nog altyd lief vir 'n sappige skinnerstorie, soos enige joernalis.

ONUITWISBAAR was die indruk wat ons NG predikant op die jonge Neelsie se gemoed gemaak het met ’n preek teen skinderbekke, welke preek later geblyk ontlok te gewees het deur broeder- en suster-gemeentelede wat die nuus van sy verhouding met ’n getroude suster van die gemeente versprei het en gelei het tot die einde van sy eie eerste kennismaking met die heilige huwelik.

Skinder is nie God se manier van dinge doen nie, het hy gesê. Nou maak Kelsey McKinney in haar blitsverkoper You Didn’t Hear This From Me die punt dat skinder twee mense is wat gesels oor iemand wat nie teenwoordig is nie. Daarom, sê sy, is die gebed een van die oervorme van skinder.

Ek het my die res van my lewe nie aan ons dominee se renons in skinder gesteur nie. Ek sou nêrens in die joernalistiek gekom het as ek my nie verheug het in ’n goeie skinnerstorie nie. Jy hoor hom, en dan vertel jy hom verder...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.