Boeke | Die wisselkoers van Heimwee

WEË VAN DIE LIEFDE

Boeke | Die wisselkoers van Heimwee

DEBORAH STEINMAIR probeer die dinamika van liefdesromans uitpluis.

DAAR is ’n nuwe kind in die klas. In ’n ekonomiese klimaat en leesomgewing waar uitgewers stoei om kop bo water te hou, het die suksesvolle sakevrou en boekdiva Leonie van Rensburg van Graffiti-faam op 60 ’n nuwe besigheid begin: Boekdiva Uitgewers. Hulle eerste publikasie, Sophia Kapp se Heimwee, was binne ’n paar dae nommer 2 op Nielsen se lys van topverkopende Afrikaanse fiksie. Vir dié wat nie weet nie, Nielsen is ’n internasionale leier op die gebied van metings, peilings, lyste.

Volgens Leonie was hulle waagmoedig en het 5 000 kopieë laat druk en in haar motorhuis gestoor. Binne ’n paar dae het hulle 3 000 eksemplare van die hand gesit. Daar is min wat jy Leonie van verspreiding kan vertel.

Tantieme..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.