Boeke | Wat maak ’n riller grillerig?

’N RILLER MET LYF EN HART

Boeke | Wat maak ’n riller grillerig?

DEBORAH STEINMAIR kyk na The Watcher en lees The Rising Tide.

EK vra myself dikwels af wat presies ’n riller senutergend, grillerig en spannend maak. Ons kyk na The Watcher op Netflix, ’n reeks wat glo vir Dahmer onttroon het as gewildste bangmaker. Behalwe – dit maak my nie bang nie.

Dis deurgaans onheilspellend, maar dit is nie wat my aan die kyk hou nie. Ek vind dit skreeusnaaks op ’n ingehoue, onderspeelde manier. Dit het ’n donker, gekantelde humor wat herinner aan Wim Wenders en flieks soos Blue Velvet.

Lynch City..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.