Boeke | Erdrich laat sinne sing

BOEKE EN SPOKE

Boeke | Erdrich laat sinne sing

DEBORAH STEINMAIR lees Louise Erdrich se liefdesbrief aan boeke, lesers en boekwinkels.

LOUISE ERDRICH is een van my gunstelingskrywers. Ek koop elke nuwe boek van haar. Sy het ’n blik op die wêreld wat my verwonder. Die manier waarop sy dit verwoord, laat my regop sit. Hoor hier:

“Already, passing through these tranquil streets, I experienced nostalgia for the present, a sense of dreamy disturbance, then despair over how climate change is already altering our world with supple ease and toppling what is precious, normal. The act of walking down a beautiful November street, comfortable in only a thin sweater, was an infected sort of pleasure.”

Erdrich is ’n inheemse Amerikaner; lid van die Turtle Mountain Band Chippewa-stam. Tog is sy bleek – haar pa was Duits en haar ma had, benewens Ojibwa, ook Franse bloed. Haar ingesteldheid is op die omgewing, die voorvaders, die onsienlike skatte in verskeie wêrelde...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.