HOEKOM is daar so ’n beroering onder die publiek oor die titel van Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind? Wat is dit omtrent die woord wat mense ontstel? Ek dink dit roep ’n negatiewe gevoel by mense op as gevolg van hulle assosiasie met die woord. Soos ’n vrou gesê het: “Shame, moenie dit van jouself sê nie.” En ’n ander een: “Dit is verkleinerend en darem so kras.” Vir ’n groep mense is die woord “hoerkind” neerhalend; dit laat hulle verleë voel. Hierdie skaamte is die produk van die oeroue Calvinistiese preutsheid en minderwaardigheid – ons is elke Sondag daaraan herinner dat ons in sonde ontvang en gebore is.
Is dit vir die mens moontlik om gegewens as blote inligting te aanvaar? Nee, bitter selde, want ons interpreteer dit in die lig van ons eie realiteit, ons eie emosionele behoeftes en ervarings. Daarom stem die leser se verstaan nie altyd ooreen met wat die skrywer of verteller bedoel het nie. We see things as we are, not as they are, nè.
Ek is self ’n hoerkind..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
WOORDE IS AL WAT ONS HET
Boeke | Spits jou oor en luister, liewe leser
Elke issue wat JULIANA COETZER het, het te doen met luister, skryf sy.
Deel
HOEKOM is daar so ’n beroering onder die publiek oor die titel van Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind? Wat is dit omtrent die woord wat mense ontstel? Ek dink dit roep ’n negatiewe gevoel by mense op as gevolg van hulle assosiasie met die woord. Soos ’n vrou gesê het: “Shame, moenie dit van jouself sê nie.” En ’n ander een: “Dit is verkleinerend en darem so kras.” Vir ’n groep mense is die woord “hoerkind” neerhalend; dit laat hulle verleë voel. Hierdie skaamte is die produk van die oeroue Calvinistiese preutsheid en minderwaardigheid – ons is elke Sondag daaraan herinner dat ons in sonde ontvang en gebore is.
Is dit vir die mens moontlik om gegewens as blote inligting te aanvaar? Nee, bitter selde, want ons interpreteer dit in die lig van ons eie realiteit, ons eie emosionele behoeftes en ervarings. Daarom stem die leser se verstaan nie altyd ooreen met wat die skrywer of verteller bedoel het nie. We see things as we are, not as they are, nè.
Ek is self ’n hoerkind..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Prontuit praat bly beste opsie vir SA
Boeke | Op toer met jou hoerkind
Storiemeis by die Mogale-kunstefees
Boeke | Antjie plunder met twee nuwe bundels
Boeke | Die wisselkoers van Heimwee
Deel
-
Deel
Juliana Coetzer
SkrywerJuliana Coetzer woon in Vermont. Sy is bedags 'n psigoterapeut en snags 'n skrywer. Sy is die skrywer van Bloedvreemd, Oorkant jou en Die kind se naam is Anneke.