Juliana Coetzer

Skrywer

Juliana Coetzer woon in Vermont. Sy is bedags 'n psigoterapeut en snags 'n skrywer. Sy is die skrywer van Bloedvreemd, Oorkant jou en Die kind se naam is Anneke.

Boeke
Gratis

Geen einde aan huishoudelike geweld nie

Vrye Tyd
Gratis

Boeke | Spits jou oor en luister, liewe leser