JULIANA COETZER wil hê ons moet praat oor doodgaan, die olifant in die kamer. Sy vertel hoe haar vriendin se bewustelike proses van afsterwe en openlike gesprekke daaroor die dood sy angel laat verloor het.
EK is nou al vier maande lank lid van ’n Death Café. Elke laaste Donderdag van die maand, presies om 3 nm., skakel ek by die Zoom-byeenkoms in en gesels met ’n groep onbekende mense oor enige aspek van die dood. Oor die lewe ook, want die een is tog nie sonder die ander nie.
In The Collected Regrets of Clover sê die titelkarakter: “The secret to a beautiful death, is living a beautiful life.”
In hierdie boek deur Mikki Brammer lees ek vir die eerste keer van ’n Death Café. Dis die verhaal van Clover, ’n doodsdoula wat mense tydens die proses van afsterwe begelei. Vir sommige help sy om hulle laaste wense te vervul en vir ander is sy net ’n gespreksgenoot...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DOODSDOULA
Kap ’n espresso in die Death Café
JULIANA COETZER wil hê ons moet praat oor doodgaan, die olifant in die kamer. Sy vertel hoe haar vriendin se bewustelike proses van afsterwe en openlike gesprekke daaroor die dood sy angel laat verloor het.
Deel
EK is nou al vier maande lank lid van ’n Death Café. Elke laaste Donderdag van die maand, presies om 3 nm., skakel ek by die Zoom-byeenkoms in en gesels met ’n groep onbekende mense oor enige aspek van die dood. Oor die lewe ook, want die een is tog nie sonder die ander nie.
In The Collected Regrets of Clover sê die titelkarakter: “The secret to a beautiful death, is living a beautiful life.”
In hierdie boek deur Mikki Brammer lees ek vir die eerste keer van ’n Death Café. Dis die verhaal van Clover, ’n doodsdoula wat mense tydens die proses van afsterwe begelei. Vir sommige help sy om hulle laaste wense te vervul en vir ander is sy net ’n gespreksgenoot...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
19 KZN-raadslede sedert 2021 vermoor
Genadedood vir dié wat nie kan kies nie
Sean Davison se stryd vir genadedood
Om iemand te mag help om sy eie lewe te neem
Deel
-
Deel
Juliana Coetzer
SkrywerJuliana Coetzer woon in Vermont. Sy is bedags 'n psigoterapeut en snags 'n skrywer. Sy is die skrywer van Bloedvreemd, Oorkant jou en Die kind se naam is Anneke.