Kô, lat ons praat

IN GESPREK MET MEKAAR

Kô, lat ons praat

Pogings tot ’n beter verstaan van mekaar se leefwêrelde is van kardinale belang, want Suid-Afrikaners durf nie op mekaar opgee nie, skryf PIET CROUCAMP oor ’n onlangse gesprek tussen minderhede en ’n ANC-indaba van ’n dekade gelede.

SO ’n dekade gelede vra die kantoor van die destydse sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, my om ’n gesprek tussen die ANC en Afrikaners te fasiliteer.

Nadat ons soveel moontlik organisasies verteenwoordigend van Afrikaner-politiek geïdentifiseer het, daag ongeveer 100 verteenwoordigers van ’n breë spektrum Afrikaner- en Afrikaanse organisasies op om aan die gesprek deel te neem.

Flip Buys en Solidariteit het geweier om die geleentheid by te woon en het met reg aangevoer dat soortgelyke pogings tot redevoering in die verlede vrugteloos gesneuwel het omdat die ANC selde indien ooit uitvoering gee aan die besluite wat geneem of ondernemings wat gegee word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.