BYKANS ’n dekade gelede het dr. Iqbal Survé Independent Media – ’n maatskappy wat régte koerante met geloofwaardige joernaliste en omvattende sirkulasies besit het – danksy gulhartige steun van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gekoop.
Binne ’n paar jaar het Survé Independent Media omskep in ’n versameling publikasies van massafabrikasie om sy narsistiese persoonlikheid tevrede te stel, sy ander ondernemings te bevorder en die ANC se radikale ekonomiese transformasie-faksie (RET) ’n hupstoot te gee.
Lees hierdie artikel in Engels:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.