Van Argentinië na Chili: busry is nie so bad nie

LEES WEER

Van Argentinië na Chili: busry is nie so bad nie

Tydens JACQUES PAUW se Suid-Amerikaanse avontuur verruil hy en sy reisgenoot, Anton Espost, die Inka-valleie van Noordwes-Argentinië vir die beroemde vismark van Puerto Montt in die suide van Chili. Hy vertel in hierdie verhaal uit ons argief van ’n nagmerrie-busrit en ’n grillerige hotel, en toe ontdek hulle eindelik die seekos-en-wynhemel.

“HOE gaan ons in Mendoza kom?” wou ek van Anton weet. Daar was nie vlugte tussen Salta en Mendoza nie en ons sou via Buenos Aires of Córdoba (die naasgrootste stad) daarheen moes vlieg.

Mendoza lê aan die voet van die Andes in die sentrale gedeelte van die land en is Argentinië se wynhoofstad.

“Ons gaan die bus vat,” het Anton gesê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.