×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Oor boomkarkasse, Kameraad Stoel, die Melanosiese Suid-Afrika en ...

UIT DIE ARGIEF

Oor boomkarkasse, Kameraad Stoel, die Melanosiese Suid-Afrika en die hegemonie van die so-called paradigma

Dinge het begin skeefloop toe die ouens wat die treine se wiele klop ‘klankingenieurs’ en ‘rotvanger’ skielik ‘knaagdier-offisier’ geword het. Sedertdien het dinge progressief só agteruitgegaan dat iemand die ander dag geskryf het 'n persoon is ‘metabolies verskillend’ – menende hy is dood. MAX DU PREEZ het in 1993 gesels oor Newspeak of Polities Korrekte Terminologie wat so aan die toeneem is.

HIER is ’n voorspelling wat ek met groot selfversekerdheid kan maak: Dit gaan toenemend moeiliker word om politici, openbare persoonlikhede en veral groen- en gemeenskapsaktiviste te ontsyfer.

So sal jy moet weet “kapitalisties patriargale hegemoniese diskoers” beteken die onderdrukking deur die dominante wit kultuur, en dat “tydelike interruptering van ekonomiese ekspansie” eintlik na ’n resessie verwys.

Daar is al selfs ’n polities korrekte term vir “polities korrek”: kultuur-sensitief...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X