André Pienaar
SakemanAndré Pienaar is ’n stigter van die Skerpioene en ’n invloedryke internasionale sakepersoonlikheid. Hy is ook die stigter en besturende vennoot van C5 Capital, ’n beleggingsgroep met hoofkantore in Londen en Washington wat in tegnologie spesialiseer. Hy is ’n gerekende internasionale figuur in kuberveiligheid en in die kernkrag- en ruimtenywerhede. Hy is ook ’n aandeelhouer in Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep, die uitgewers van vryweekblad.com.
‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry