POLITIEKE NOTABOEK | Fraser se bom: Die RET-oorlog teen Cyril...

ERGER EN ERGER

POLITIEKE NOTABOEK | Fraser se bom: Die RET-oorlog teen Cyril raak nou wóés

MAX DU PREEZ skryf oor Arthur Fraser se sensasionele aantygings teen pres. Cyril Ramaphosa en oor die bekgeveg tussen Fikile Mbalula en joernaliste.

DIE oorlog teen Cyril Ramaphosa, wat oor ses maande as ANC-president herkies wil word, het so pas geëskaleer en gaan in die maande wat kom, woes raak.

Die jongste aanslag op hom kom van die gewese hoof van staatsveiligheid, Arthur Fraser, wat aanklagte van regsverydeling, omkopery en ontvoering teen Ramaphosa by die polisie aanhangig gemaak het.

Fraser, wat in groot besonderhede in Jacques Pauw se boek The President’s Keepers as 'n korrupte magsmisbruiker ontmasker is, word tans deur die direktoraat van ondersoeke van die nasionale vervolgingsgesag ondersoek. As net die helfte van wat Pauw geskryf het, waar is, gaan Fraser baie lank in die tronk sit. Verdoemende getuienis teen hom is voor die Zondo-kommissie gelewer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.