MY oupa Koos was ’n man van groot waardigheid en geloof, maar daar was altyd grappies en sêgoed wat sy ouderling-vangnet ontglip het. Wanneer ’n TV-program verwarrende geweld opgedis het, was sy standaard-reaksie: “Sjarrap, neek mekaar!”
Enige situasie wat ’n intensiewe vorm vereis het, is begroet met: “Heit, dis so warm/sout/koud/soet/lekker soos Katrina.”
Laat ek net sê, my ouma se naam was Mary. Daar was vrae rondom Katrina. Sy het nêrens in die familie se geslagsregister voorgekom nie. Duidelik is daar iets omtrent haar wat ’n diep sedige man soos oupa Koos na vergelykings van pyn en plesier laat gryp het: Sy was ’n intensiewe vorm van ’n vrou...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.