André Pienaar is ’n stigter van die Skerpioene en ’n invloedryke internasionale sakepersoonlikheid. Hy is ook die stigter en besturende vennoot van C5 Capital, ’n beleggingsgroep met hoofkantore in Londen en Washington wat in tegnologie spesialiseer. Hy is ’n gerekende internasionale figuur in kuberveiligheid en in die kernkrag- en ruimtenywerhede. Hy is ook ’n aandeelhouer in NVWB Mediagroep, die uitgewers van vryweekblad.com.
ALLES OM VUIL GELD SKOON TE KRY
‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry
ANDRÉ PIENAAR het jong Amerikaanse diplomate verlede week by die Meridian International Centre in Washington DC toegespreek oor die toekoms van internasionale veiligheidsalliansies. Hy vertel ook meer oor wat die Guptas se eintlike plan met staatskaping was, asook oor Jacob Zuma se bande met die Kremlin en hoe die Russies-Suid-Afrikaanse kernkragooreenkoms in die wiele gery is.
Deel
INTERNASIONALE veiligheidsalliansies het nuwe lewe gekry danksy Rusland se oorlog teen Oekraïne.
Navo het twee nuwe lede, Swede en Finland, bygekry en wys sy vasberade steun vir die verdediging van Oekraïne se demokrasie. Nader aan die huis staan die lede van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) saam om ’n ekstremistiese Islamitiese opstand in Mosambiek te beveg.
Read this article in English:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
The story of a South African jet in Moscow
Duduzane moet kies: Nkandla of Burj Khalifa
Batohi wil dit deursien, al vat sy slae van oral
Dankie, Hermione, als was toe nié vergeefs
Standbeelde vir Madonsela en Zondo
Deel
-
Deel
André Pienaar
SakemanAndré Pienaar is ’n stigter van die Skerpioene en ’n invloedryke internasionale sakepersoonlikheid. Hy is ook die stigter en besturende vennoot van C5 Capital, ’n beleggingsgroep met hoofkantore in Londen en Washington wat in tegnologie spesialiseer. Hy is ’n gerekende internasionale figuur in kuberveiligheid en in die kernkrag- en ruimtenywerhede. Hy is ook ’n aandeelhouer in NVWB Mediagroep, die uitgewers van vryweekblad.com.