Grondhervorming: Laat die privaat sektor dit doen

GRONDHERVORMING IN SA

Grondhervorming: Laat die privaat sektor dit doen

PIET CROUCAMP het Omri van Zyl, uitvoerende hoof van AgriSA se filiaal Agri Enterprises, uitgevra oor 'n nuwe inisiatief wat toon dat die privaat sektor landbouontwikkeling op die hart dra − en en nie bloot landbouwinste nie.

DAAR is weinig twyfel dat grondhervorming in Suid-Afrika die afgelope byna drie dekades ’n liederlike mislukking was.

Die kapitaal wat bestee is en die droewige uitkomste het net wanbesteding en korrupsie in gemeen. Daar word lankal besef dat grondhervorming en landelike ontwikkeling dringend die waagmoed van die privaat sektor nodig het om tot wasdom te kom.

In die Wes-Kaap het die Witzenberg Partners in Agri Land Solutions (PALS) se inisiatief vir bemagtiging en grondhervorming reeds die goedkeuring van Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, asook van pres. Cyril Ramaphosa gekry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.