Oekraïense ambassadeur oor haar gebroke hart en ‘regte...

‘EK WIL MENSE BYMEKAAR BRING’

Oekraïense ambassadeur oor haar gebroke hart en ‘regte moontlikheid’ van kernoorlog

ANNELIESE BURGESS gesels met Liubov Abravitova oor die ‘desperate Putin’, hoekom sy nie jammer voel vir Russiese soldate nie, en haar laaste gedagtes elke aand voor sy gaan slaap.

 DIE enigste gaping om met my te praat is elfuur Dinsdagaand, laat weet Oekraïne se ambassadeur aan Suid-Afrika my verskonend in 'n teksboodskap.

Ek bel op die kop 23:00.

“Kan jy gou twee minute aanhang," vra sy. Sy moet in 'n motor klim lughawe toe. “We have a police escort, so everything is okay," sê Liubov Abravitova sonder dat ek pertinent vra...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.