STELLENBOSCH
Wim de Villiers: ‘Maties is ’n nasionale bate, nie ’n volksuniversiteit nie’
Hy is ’n internis met ’n PhD van Oxford. Hy hou van fietsry en maratons hardloop. En scandi-noir-rillers (en Deon Meyer, Chris Karsten en Rudi van Rensburg). Maar sy grootste passie is om Stellenbosch ‘die voorste navorsingsintensiewe universiteit op die vasteland’ te maak. ANNELIESE BURGESS gesels met die Matie-rektor oor sy Stellenbosse wortels, die groot storms van die afgelope agt jaar (die piepie-insident kom ter sprake), en die rol van Afrikaans.

DEEL
EK val met die deur in die huis: Hoekom sou iemand met sy prestasies en internasionale blootstelling ’n job aanvaar om ’n universiteit te bestuur in Suid-Afrika van alle plekke, waar die hoër onderwys met al sy slaggate slegter lyk as ’n goeie teerpad in die Oos-Kaap?
Hy lag. Ons praat op Zoom. Hy teen ’n maroen korporatiewe agtergrond met die universiteitswapen op. Ek op my stoep met hadidas wat skreeu.
“Ek vra myself dit soms ook af, maar die antwoord het ’n lang aanloop." ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Bleeksiel en die bekgeveg in Gugulethu
Bongani Baloyi: van DA-superster tot Action SA-bekeerling
Die ‘onsigbaarheid’ van ouer vroue
Die rektor wat ‘entitlement’-kultuur wil verander
’n Reis met Lewy-liggaamsiekte
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.