DIE verkeer is druk op pad na Nampo, rigting Bothaville.
Die laaste 40km voor die indraai na die Suidelike Halfrond se grootste oesfees is ’n hoëspoedresies tussen viertrekvoertuie. Almal besef die toue na die parkeerterrein gaan lank wees en as jy nog drie sluimerende minibusse vol vaal akademici kan verbysteek, behoort jy 10 of meer minute vroeër deur die rompslomp van die ingang te vorder.
Tussen die parkeerterrein en die ingangshekke is dit ook nog ’n paar honderd meter van drif en onverbloemde haas tot by die stertkant van lang toue oesfeesgangers...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Cyril-innie-myril van ’n perfekte storm