Van graf tot graf - oudstryders reik uit

OUDSTRYDERS

Van graf tot graf - oudstryders reik uit

PIET CROUCAMP lig die sluier oor hoe oudstryders van die struggle en die apartheidbestel bymekaar gekom het om onvoltooide sake van persoonlike verlies op te los.

DIE nasionale vervolgingsgesag (NVG) se taakspan vir vermiste persone (MPTT) is een staatsdepartement wat nooit geswig het onder die verval wat tipies was van staatsinstellings tydens die Jacob Zuma-regime nie.

Wanneer Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) na die institusionele ineenstorting by die NVG praat, verwys sy nie net na die termyn van Shaun Abrahams nie; dit gaan oor die byna twee dekades waartydens politici en gekaapte burokrate die NVG van binne uitgehol het.

Die MPTT het egter in hierdie tyd hul onafhanklikheid behou en het selfs goeie ondersteuning van die politiek-bankrot Abrahams gekry. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.