Landuit vlug of afstig? Opsies vir dié wat wil bly en bou
EILANDE VAN UITNEMENDHEID

Die afstigting van die Kaap – of Orania as ’n prototipe vir selfbeskikking – is nie die antwoord vir diegene wat nie kans sien vir ’n bestaan weg van Suider-Afrika se moederskoot nie. PIET CROUCAMP belig Suid-Afrikaners wat in hulle onmiddellike dampkring welvaart skep met algemene belang as die bindingskrag.
“DIE droom van die hele land verander na ’n beter plek vir almal het verdwyn,” sê Wouter van Zijl, ’n Vrye Weekblad-leser en persoonlike vriend vir byna 40 jaar.
Hy is ’n Namibiër wat met dié land se onafhanklikheid die geleentheid gesien het om ’n verskil te maak deur met vertroue in ’n onseker demokrasie te belê. Hy skep werk vir 100 mense te midde van ’n oseaan van werkloosheid. Hy bied kursusse in datastoring vir gekwalifiseerde werkloses aan wat dringend enige ervaring benodig sodat hul CV’s die oog sal tref.
Sy oplossing is “die see van chaos laat ruimte vir eilande van uitnemendheid, maar die armoede, werkloosheid, korrupsie en swak regering kan geen individu met positiewe intensies meer oplos nie”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Retirerende EFF is g’n goeie nuus
Wapens troef feite by gesprek oor taxibloedbad
Apartheidspoke agtervolg ons steeds
Kyk hoe spring hulle op die xeno-wa!
Die rol van boosheid in SA se verlede
Deel
Deel
Volgende artikelPiet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.