×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
EFF word bedreig, maar dis g’n goeie nuus

DIE ANDER

EFF word bedreig, maar dis g’n goeie nuus

Alle aanduidings is daar dat die rolspelers wat die politieke milieu gaan betrek wat ’n retirerende EFF weens sy welwillendheid jeens ‘vreemdelinge' ooplaat, nie noodwendig kampvegters vir die Grondwet van 1996 is nie. Inteendeel, hulle is besig om geweld as ’n opsie in die formele politiek te normaliseer, skryf PIET CROUCAMP.

AS dit vir jou belangrik is om diep, donker scenario’s teen die mure van Jerigo te verf, is die Suid-Afrikaanse politiek ’n uitnemende wegspringplek vir jou. Die Brenthurst-riel van Magnus Heystek se toondoof dreunsang is daarop gemik om die brose middelklas met doodsvrees te vervul. Die Afrofobiese, mislukte staat sypel oor die drempel van Waterkloofrif en jou spaargeld is veiliger in ’n bachelor pad twee kilometer van die see af in Mauritius as aan Hermanus se gouemyl-kuslyn.

Jy kan natuurlik ook soos Helen Zille aanvoer dat dit meer godsalig is om arm te wees in Langa as in Diepkloof: nog ’n vorm van relatiewe deprivasie met die politieke verligting van ’n plasebo. Of jy kan inkoop by Steve Hofmeyr se verklaring vir die plus van LGBTQI as ’n carte blanche-soöfiliespyskaart.

Grondwet wesenlik beskadig..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X