IN 1961 het alles verander. Ons het oorgeslaan van pond en sjielings na rand en sent, Suid-Afrika het ’n republiek geword, my familie het plaas toe getrek en Riversdal het ’n Handelshuis gekry. Die Handelshuis was die middelpunt en die hoogtepunt waarom alles in ons dorp gedraai het. Hier kon jy enigiets koop wat jou hart begeer. Dorp toe gaan beteken Handelshuis toe gaan.
Die Handelshuis was modern. Daar was nie ’n mooi of ’n lelik in modern nie.
Modern beteken skuins lyne, plat dakke en ongelyke mure...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.