MENS weet as iemand styl het.
Ek was so vyf of ses, een Saterdagoggend op ons voorstoep, toe ek die klipharde musiek in die pad hoor aankom. Dit was die tuinier wat laer af in die straat werk, met ’n rooi tartankep, sonbril, grys flenniebroek en toegeknoopte wit hemp op sy fiets en ’n draadloos agterop die bagasierooster vasgemaak, ’n wapperende rooi vlaggie aan die lugdraad en twee ronde spieëls op elke handvatsel. Hy was op pad dorp toe.
Dit was net ’n paar sekondes, toe’s hy verby. Ek het stokstil bly staan met net die musiek wat al hoe sagter word terwyl hy verder ry...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Kaapstad se ou-nuwe marshmallow-gebou