×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Baie wapens, min feite by gesprek oor taxibloedbad

TAXIGEWELD

Baie wapens, min feite by gesprek oor taxibloedbad

Piet Retief sou waarskynlik kon leer uit onderhandelinge tussen taxibase en -verenigings waar niemand hulleself wou ontwapen nie, skryf PIET CROUCAMP oor die keer toe hy ná ’n naweek van verbyry-taxisluipmoorde as bemiddelaar genooi is.

’N PAAR jaar gelede, ná ’n naweek van verbyry-moorde op die N1-roete na die verre noorde van Suid-Afrika, gebruik ’n taxivereniging se eienaars my as ’n bemiddelaar tussen twee wederstrewige partye.

Ek is wit, het nie ’n minibus nie, koester akademiese pretensies en het my proefskrif oor die geweld in die taxibedryf gedoen. Alles eienskappe wat van my ’n aanneemlike tussenganger maak vir die gewelddadige taxibase in Suid-Afrika se informele ekonomie.

Mzansi se gemilitariseerde verhoudings..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X