DIS Desember en die hele Riversdal is op Stilbaai. Behalwe my gesin.
Ek stowaway by Kumi. Sy mag niemand nooi nie. Haar ma haat kinders, veral ander mense se kinders, veral ander mense se kinders wat haar kos kom opeet. Dit werk dus só: Saans laat klim ek by haar kamervenster in en soggens vroeg, voor opstaantyd, is ek weer uit. As die duin langs haar venster hoog genoeg is, wip ek maklik in en uit, maar as die wind die dag nie waai nie, moet sy my met ’n laken op- en afkatrol.
Ek is hier vir die disko by die Bellevue-hotel. Kumi is 14 en ek is 12 , dis haar derde disko en my eerste een...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.