DAAR'S GROOT FOUT!
Ses besoeke aan binnelandse sake en ander verhale van toustaan
Ná ses besoeke aan drie verskillende kantore van die departement van binnelandse sake het ANNELIESE BURGESS besef die lang toue vir dié en ander regeringsdienste is die groot, duur en tydrowende gelykmaker in Suid-Afrika. Twaalf jaar gelede, ná 'n groot (en baie duur) regrukprogram, het die departement soos 'n goed geoliede masjien geloop. Nou is dit (weer) gebreek.

Deel
DIS ’n Vrydagmiddag vroeg in Desember toe ek my die eerste keer in baie jare in ’n tou by die departement van binnelandse sake bevind. Ek moet ’n identiteitskaart kry.
Ek ry gereeld by die gebou verby – dit is op die pad wat regdeur Oos-Londen loop en daar is altyd van vroegoggend af mense wat gedweë wag. Teen laatmiddag is die toue gewoonlik korter. Of so het ek gedink.
By die ingang keer ’n sekuriteitsman my voor. Ek moet in die tou gaan staan. Buite, aan die kant van die gebou. Want dis Covid. Die tou is eintlik nie te erg nie want met binnelandse sake kan ’n mens geen, nul, zilch verwagtinge hê nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Omicron is ’n herinfeksie- derduiwel
Nag van ’n duisend orgasmes
8 tekens dat jy dalk tóg Covid gehad het
‘Elke probleem het ’n oplossing, selfs SA s’n’
Willem Viljoen, die boeremusiek-fluisteraar
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.