Krisis in Oekraïne: 8 vrae en antwoorde

PRAAT SAAM

Krisis in Oekraïne: 8 vrae en antwoorde

Dreig ’n “derde wêreldoorlog” regtig as Rusland sou besluit om Oekraïne in te val? Dalk nie, maar dit sou ook nie die eerste keer wees dat ’n konflik soos dié in ’n uitgerekte en bloederige stryd ontaard nie, skryf WILLEM KEMPEN.

1. Wie se skuld is die hele ding?

Dit verg nie veel verbeelding om die spanning tussen Rusland en Oekraïne terug te vat tot by die Middeleeue en die Kruisvaarders of selfs nog verder terug tot by Konstantyn en die Romeine nie. Aan die ander kant is dit ook nie nodig om die saak onnodig te kompliseer nie; ja, alles gebeur teen die agtergrond van millennia se religieuse en imperiale oorloë en die Europese monargieë se verbete pogings om staande te bly teen almal van Attila die Hun en Napoleon Bonaparte tot by Martin Luther en Karl Marx, maar een eenvoudige feit bly staan: Die huidige krisis is feitlik heeltemal Vladimir Putin se skuld.

2. Het Rusland regtig geen legitieme aanspraak op die Krim-skiereiland en Oekraïne nie? ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.