DIT is 'n refrein wat ons byna elke dag hoor en wat breedweg as evangelie aanvaar word: Suid-Afrika se drieledige krisis is armoede, werkloosheid en ongelykheid.
Dié simplistiese probleemstelling maak dat ons een van die belangrikste oorsake van ons nasionale krisis miskyk: swak onderwys.
Die meeste van ons voorstedelike staatskole is van die beste internasionale gehalte. Familie en kennisse van my se kinders wat by van dié skole gematrikuleer het, het gemaklik by van Brittanje en Amerika se heel beste universiteite ingepas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.