Regiment Piet Retief word Regiment Nelson Mandela

KOLONIALE NAME UITGEWIS

Regiment Piet Retief word Regiment Nelson Mandela

Veranderings in regimente se name en die kentekens van geskiedkundige eenhede gaan duur wees – en dit in 'n tyd wat die verdedigingsbegroting juis onder erge druk is, skryf ERIKA GIBSON.

SEDERT die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) twee jaar gelede aangekondig het die name van bykans al 52 reserwemag-eenhede gaan verander, het bekende ou regimentele kleure en titels verdwyn. 

In een geval is 'n naam van amper 350 jaar gelede egter weer in die lewe geroep. 

Die veranderings, het die SANW gesê, moes die “militêre tradisies en geskiedenis van Afrika se inheemse militêre formasies en die bevrydingsmagte wat in die vryheidstryd betrokke was" weerspieël. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.