Feesflits
Deur Elna van der Merwe
Die kaartjies vlieg vir Vrye Weekblad se Stilbaai-boekefees wat in die laaste naweek in Februarie gebeur. Die kusdorpie het nou ook die aandag getrek van kykNET se Fiësta-span: Hulle kom spesiaal van Johannesburg om die besoekende skrywers en hul gehore af te kom afneem. Hul kameras gaan ook die skilderagtige omgewing verken...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.