Pasop vir Greta en Cupido se verskuilde agendas

PLAY AS YOU GO

Pasop vir Greta en Cupido se verskuilde agendas

TINUS HORN wonder hoe lank 'n mens se bene moet wees vir 'n Norton Commando, en voorspel 'n onverwagse lot vir Suid-Afrika in die T20-Wêreldbekertoernooi.

IS dit net ek, of kry almal hate mail op Valentynsdag? Doodsdreigemente? Amper altyd van dieselfde mense, maar soms word ek verras deur ’n vars korrespondent.

Die getalle het gekrimp, maar die volume is opgecrank. Darem meestal email, behalwe van die enigste persoon wat tot nou toe oor haatspraak van Spotify afgeskop is.

Ek het ses keer getrek die laaste paar jaar, so ek skat die dae van antraks-koevertjies in die pos is verby. Spoiler alert: Dit was toe net babapoeier, wat mens natuurlik nog groter laat skrik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.