ALMAL weet ’n PK is nie ’n grap nie, maar die ding waarvoor mens rêrig op jou hoede moet wees, is ’n FPK. ’n Flying PK, soos die een waarmee die Proteas Indië laas week op Nuweland gefloor het.
Dit was roerend toe Temba Bavuma die wenlopies met ’n vier aanteken, maar die oomblik wat my altyd sal bybly, is toe Virat Kohli die stump mic so streng aangespreek het.
Hy was vas oortuig dat dié se verlangse familie, Hawk-Eye, wat die bal se trajek elektronies voorspel nadat dit ’n kolwer se beenskut getref het, deur SuperSport se mense omgepraat is om te knoei...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Quinny gee Proteas die bybie-blues