Nogmaals gaan daar niks kom van een van Mbaks se groot planne nie

DIE SPOOR BYSTER

Nogmaals gaan daar niks kom van een van Mbaks se groot planne nie

Fikile Mbalula se plan om R7 biljoen oor 18 maande te bestee om treinstasies en ander spoor-infrastruktuur weer in ’n werkende toestand te kry, is onhaalbaar, skryf SONJA CARSTENS.

DIS nie die minister van vervoer se eerste groot belofte nie, maar dié keer het hy sy kop te diep in die byenes gedruk.

Sy jongste belofte is dat “beleggers” biljoene rande in die land se treininfrastruktuur gaan belê en dat die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se spoornetwerk binne twee jaar tot sy eertydse glorie herstel sal wees.

Mbalula het die afgelope week dié aankondiging gemaak toe hy “Ons mense se trein” op die herboude treinroetes van die noordelike voorstede van Kaapstad en van Mabopane in Noordwes tot by die Pretoriase stasie bekend gestel het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.