EK ken nie die reëls van cancel culture nie, maar ek kanselleer Brett Lee, die Aussie wat op ’n kol een van die vinnigste boulers in die wêreld was, op die daad.
Dis die ding: Ek sien nou die dag ’n ou clip op YouTube waar hy ses balle in die nette na Piers Morgan boul, sonder om hom een keer teen die kop te tref dat hy kan flippen regkom.
Brett se fans gaan natuurlik sê, wag ’n bietjie, Piers was ’n moving target: Hy’t in ’n hoek geduik voordat Brett ’n bal kon afstuur. Ek sê pfffft. Dit was elke keer dieselfde hoek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
’n Happy ending vir Johnny Wood